h1

Johanna Anna Louisa (a.k.a Ouma) 20.5.1932 – 4.9.2015

4 September , 2015

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

image

Rest in peace Ouma…

My gran had a stroke last week Saturday and after holding on all week with the help of a ventilator, so that all her children could have a chance to say goodbye, she moved on today.

This has been a rough year for my family. We hardly ever have funerals…and there are A LOT of us! And we’re not really known for being cautious either…but we’re tough. First Ben and now Ouma. A very rough year…

What can I say about Ouma Joey?

She was a quirky lady who did whatever the hell she wanted and who wasn’t overly concerned with what other people thought of her.

She was fiercely independant. Until a few years ago she was still driving around, doing yoga, walking kiloooooometers on her own every day and trying to get the hang of the internet. It was hard for her to accept that she needed full time care, and till the end I believe she was certain that at some point she would be well enough to live on her own again some day.

She loved her kids, even when they did silly things, and she always believed in their ideas and would try to help where she could.

My gran never aged a day until she outlived one of her six children, after that it was a slippery slope downhill. The second one she outlived just increased the pace.

Pain was a unknown thing for my gran. She had six kids naturally, no big whoop according to her. She hardly ever went to a doctor for anything and she was doing yoga with a compound back fracture like it was nothing, till she was diagnosed with osteoperosis a few years ago. When the nursing home told us she complained of a head ache before collapsing, everybody knew it was serious. My grandmother did not have head aches!

Ouma…wat ek die beste van als sal onthou is hoe jy gelag het, en hoe jy nie ooit bekommerd was oor die klein goetertjies nie. As dinge uit jou hande uit was, was dit uit jou gedagtes uit ook.
Ek weet jy sou gehaat het om op masjiene te lewe, so ek voel rustig en ek weet jy’s okay met aanbeweeg op die tyd wat die Here bepaal het. Partykeer was dit ROF! maar jy’t goed gedoen Ouma. Rus in vrede…en stuur groete vir Willem en Ben.

Prediker 3.1

Daar is ‘n vaste tyd vir alles,
elke ding onder die son het sy tyd:
‘n Tyd om gebore te word
en ‘n tyd om te sterf.
‘n Tyd om te plant
en ‘n tyd om uit te ruk wat geplant is.
‘n Tyd om dood te maak
en ‘n tyd om gesond te maak.
‘n Tyd om af te breek
en ‘n tyd om te bou.
‘n Tyd om te huil
en ‘n tyd om te lag.
‘n Tyd om hartseer te wees
en ‘n tyd om van vreugde te dans.
‘n Tyd om jou saad te saai
en ‘n tyd om jou saad terug te hou.
‘n Tyd om te omhels
en ‘n tyd om weg te bly van omhelsing.
‘n Tyd om te soek
en ‘n tyd om te verloor.
‘n Tyd om op te pas
en ‘n tyd om weg te gooi.
‘n Tyd om te skeur
en ‘n tyd om vas te werk.
‘n Tyd om stil te bly
en ‘n tyd om te praat.
‘n Tyd om lief te hê
en ‘n tyd om te haat.
‘n Tyd vir oorlog
en ‘n tyd vir vrede.
Watter voordeel is daar vir die een wat iets doen wat hom vermoei?
Ek het nagedink oor did werk waarmee God die mens belas.
Hy het als mooi gemaak, Hy het aan die mens ‘n visie gegee van die ewigheid. Tog kan mense nie die volle omvang van God se werk, van begin tot end, verstaan nie.
Ek het besef daar is vir mense niks beter nie as om vrolik te wees en tydens sy lewe die goeie te doen.
Mense moet eet en drink en onder al sy moeite nog die goeie kan geniet. Dit is geskenke van God.
Ek weet alles wat God doen is vir ewig. Niemand kan daar iets byvoeg of iets daarvan wegneem nie. God doen dit sodat die mens Hom sal eer.
Wat is, was reeds.
Wat nog sal wees,
was ook alreeds,
God soek dít op
wat alreeds verby is.

10 comments

  1. Daar is ‘n tyd vir alles. Ek is jammer om te lees van jou Ouma. Baie genade vir julle familie, en vrede gedurende hierdie moeilike tyd.


  2. Sorry for your loss. x


  3. May her soul rest in peace! Hope you are all doing well


  4. Louisa, I’m so very sorry for your loss. xxxx


  5. My deepest condolences on your loss, Louisa.


  6. Ag Louisatjie – ek is so vreeslik jammer om te hoor. Mag julle seer harte getroos word. Baie liefde


  7. Jammer om te hoor! Sterkte!


  8. I’m so sorry for your loss.


  9. Sjoe – hartseer woorde, maar mooi reeks fotos.


  10. So jammer oor jou verlies. Dit klink asof sy ‘n absoluut fenominale vrou was. Mag jou herinneringe van haar jou troos in hierdie tyd xx



Say something...come on! You know you want to?

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: